Gereelde Vrae:

Die inhoud is presies dieselfde en dek die volle kurrikulum vir gr 4 – 7.  Die werk is egter opgedeel volgens die KABV se Inhoudsarea’s en Onderwerpe wat die soeke na ‘n spesifieke onderwerp drasties vergemaklik.

Deeglike oefenwerk als onder een sambreel.  Dit is ‘n “one stop all” vir al jou grd 4 -7 wisk oefeninge.

Nee, slegs verduidelikings en duidelike memorandums is beskikbaar by moeiliker werk.  Lesse word gedoen by die skool, ekstra wiskunde klasse,ens.  Die werk hier beskikbaar is vir inoefening van begrippe wat op skool of by buitemuurse onderwysers geleer word.

Nadat die betaling gemaak is deur “PayFast” dan sal jy ‘n epos ontvang wat sal bevestig dat die betaling suksesvol was, en op daai epos sal die skakels wees om die PDF dokument af te laai.

Ja, die werk kan uitgedruk word.

Die werk word opgedateer ooreenkoms KABV.  Dit sal nie drasties verander die volgende 3 – 5 jaar nie.