Wat Kry Ek?
Elke graad se werkkaarte is onderverdeel in die KABV se 5 Inhoudsareas naamlik:
Getalle, Bewerkings en Verwantskappe
Hierdie inhoudsarea dek die onderwerpe:
Heelgetalle, Natuurlike getalle, Telgetalle, Breuke, Desimale Breuke, Veelvoude, Faktore, Plekwaardes, Volgorde van getalle, Priemgetalle
Patrone, Funksies en Algebra
Hierdie inhoudsarea dek die onderwerpe:
Numeriese Patrone, Meetkundige Patrone, Getalsinne, Inset/uitsetwaardes, Vloeidiagramme
Ruimte en Vorm
Hierdie inhoudsarea dek die onderwerpe:
2D en 3D Vorms, Simmetrie, Transformasies, Aansigte, Posisie en Verplasing
Meting
Hierdie inhoudsarea dek die onderwerpe:
Lengte, Massa, Kapasiteit/Volume, Tyd, Temperatuur, Omtrek en Oppervlakte
Datahantering
Hierdie inhoudsarea dek die onderwerpe:
Versameling en organisering van data, Voorstelling en interpretasie van data, Modus, Mediaan, Gemiddeld, Waarskynlikheid, Grafieke
GRAAD 4 – Meer as 350 oefeninge
GRAAD 5 – Meer as 450 oefeninge
GRAAD 6 – Meer as 500 oefeninge
GRAAD 7 – Meer as 600 oefeninge