Description

Al die hoe en hoekoms, die reëls en konsepte vir Graad 7 Wiskunde op ‘n maklik verstaanbare manier verduidelik.